|
Warme Aardappelsalade
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 6-8 groot aartapels -
1 pakkie spek, gesnipper -
125ml sonneblomolie -
2 uie, gekap -
125ml blatjang(chutney) -
125ml asyn -
15ml mielieblom -
250ml melk
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook die aartapels in die skil in soutwater tot gaar. Trek skille af en sny dobbelsteentjies. Braai die spek in 25ml van die olie tot gaar, skep oor aartapels. Sorteer die uie in die uitgebraaide vet van die spek, voeg die oorblywende 100ml olie, blatjang en asyn by en kook vir ongeveer 2 minute oor matige hitte, sonder ′n deksel. Meng die mielieblom en melk, giet dit stadig by die uiemengsel terwyl jy dit terselfde tyd vinnig roer. Roerkook die uiesous 2 minute. Meng die uiesous en aartapels met spek liggies. Bedien dit warm.
Lewer 6 porsies
|
|
|